
Your guide to Heidelberg Gauteng

#Home-Made Food and Ready Meals

#Home-Made Food and Ready Meals
Kookstertjie Spyseniering
Sumari Theron
072 564 6352
WhatsApp: 072 564 6352
Vir die afgelope 11 jaar bedien ons Heidelberg met Tuisgemaakte Etes. Elke week 'n nuwe spyskaart en jy kan voor Sondae bespreek watter dae in die volgende week ons vir jou aandete of middagete gereed kan hê. Ons het gewone etes asook diabeet-vriendelike (skoon) etes. Ons spyskaart is op ons Facebook Blad asook op ons WhatsApp groep. Vra ons gerus om jou op die groep te sit. Etes word vooraf betaal tydens bestelling en is gereed vir optel vanaf 14:00 daagliks.
30 Begeman Street, Heidelberg, Heidelberg - GP, South Africa
#aandete, #dinner, #lunch, #ready, #meal, #supper, #healthy, #homemade, #tuisgemaak, #tuis, #kook, #kos, #kookkos, #spyskaart, #menu