top of page
481253520_1134533048466507_3778323757130838412_n_edited.jpg

#Mr WWJJ Bezuidenhout's Town House

Heritage Blue Plaque #Nr 69

MR WWJJ BEZUIDENHOUT'S TOWN HOUSE - 102 HF Verwoerd Street

Take me there NOW!.png

What is the story here?

According to the book “Geskiedenis van Heidelberg” the first owner of the stand was C.Braun. Thereafter, Mr Lavers took ownership of the property. Willem Wouter Jakobus Johannes Bezuidenhout built the house initially as his town house whem he came for holy communion every three months. His main house was on his farm Witpoort outside of Greylingstad.

Blue plaque awarded to WWJJ Bezuidenhout’s town dwelling
HEIDELBERG – WWJJ Bezuidenhout’s town dwelling has been declared a heritage site.
Tony Burisch of the Heidelberg Heritage Association awarded the latest blue plaque to WWJJ Bezuidenhout’s house in the town on February 24. The plaque is number 69 in the heritage series.
The house is at 102 HF Verwoerd Street. It is estimated the house was built in the late 1800s.


Bezuidenhout was born in 1869 and was married to Anna Cronje. His son Frederik (Frikkie) was born in 1895.
His father was FJ Bezuidenhout. The Bezuidenhout family is known as the founders of Bezuidenhout Valley in Johannesburg, Bezuidenhout was one of the initial founders of Volkskool. Willem was a member of the “Het Volk” and later the “South African Party” and represented Heidelberg in the “Volksraad” from 1910 to 1924.
After Willem and Anna retired to Heidelberg, his son Frikkie and daughter-in-law Martha du Toit moved to their Greylingstad farm.


In 1950 the farm burnt down, killing them both. Willem Bezuidenhout died in 1946. He is buried in the Heidelberg Kloof cemetery. Kay and Jo Möller purchased the property from Eileen Stilwell. Eileen’s parents (surname Cory) owned the home and Eileen grew up in the house.                

(Source: Article in the 1st March 2023 edition of the Heidelberg/Nigel Heraut by Eugene Viljoen)


Ou Oom Willem (J.J.W.W.) was met tant Anna Cronje getroud. Daar was 2 kinders - Oom Frikkie en tant Sarah. Frikkie (Snoek) wat met tant Daddy getroud was. Hulle het twee dogters gehad n.l. Anna (Bubbles), sy was later met haar man geskei en dan was daar “Kicks” (Naam onbekend – die by-name maak my so deurmekaar) sy het met A. Kerstlake getroud en woon tans op die plaas Witpoort. Dit was Ou Oom Willem se plaas en toe hy en tant Anna Heidelberg toe getrek het, het sy seun n.l. Oom Frikkie en tant Daddy daar intrek geneem.

 

Gedurende September 1950 het die huis afgebrand en Oom Frikkie en tant Daddy het in die verbranding om-gekom. Die afbrand van die huis was ‘n geweldige verlies vir die famelie en ook vir die geskiedenis van die suid Transvaal. Oom Willem het vir sy seun Frikkie ‘n nou keurige beskrywing gegee van die hele Bezuidenhout familie en wat hy toe ‘n dik manuskif opgestel het, wat ten perse sou gaan. Geskiedenis wat nie deur geskiedskrywers opgestel was nie, was daarin opgeteken.


Tant Sarah was met Oom Hennie van Niekerk getroud en hulle het 1 seun gehad – Klein Hennie, wat van hom geword weet ek nie.  

(Source: Kort oorsig oor die geskiedenis van die Bezuidenhouts. Oor vertel aan my deur Ou Oom Willem (Oompie) en my vader – F.J. Bezuidenhout van Valsfontein)

 


WILLEM WOUTER JACOBUS JOHANNES BEZUIDENHOUT,

Algemeen bekend as Oom Willem, is Sondagaand in die ouderdom van 77 jaar in Heidelberg oorlede. Met die heengaan van Oom Willem het nog een van die Ou Garde van Volksvaders die tydelike met die ewige verwissel en die hele Heidelbergse gemeenskap is diep geskok deur sy afsterwe. Oom Willem was by alle seksies van die bevolking hoog geag en bemind. Sy vriendelike geaardheid en die eerlikheid van sy oortuigings het almal se respek afgedwing.


Oom Willem is op 21 Mei 1869 op Doornfontein in Johannesburg gebore. Hy is ‘n afstammeling van die beroemde Bezuidenhout familie wat bekend staan as die eerste persone wat hul op die terrain van die huidige Goudstad gaan vestig het. Hul huis kan vandag nog gesien word en Bezuidenhout Valley is na hulle vernoem.
As jongman het Oom Willem hom op die plaas Witpoort in die omgewing van Greylingstad gaan vestig en daar het hy ‘n welvarende boer geword. Hy het met mej. Anna Cronje en twee kinders, Frederick Jacobus en Susara Johanna, is uit die huwelik gebore. Mej. Bezuidenhout is later in die eg verbind met mnr. Hennie van Niekerk huidige Volksraadlid van Heidelbergse afdeling. Oom Willem het twee kleindogters – mev. Steenhuizen en mej, Bezuidenhout – en een kleinseun, mnr. Hennie van Niekerk wat hoom oorleef.


Oom Willem se naam in Heidelberg sal altyd verewig bly in die gebou van Laer-Volkskool wat in groot mate seur sy toedoen tot stand gekom het. Deur die vrylike gif van die familie Bezuidenhout en hul swear, Cornelis Meyer, is die opvoeding van Heidelbergse kinders verseker. Uit hierdie Volkskool het die hele Opvoedingsbult in die loop van jare gegroei. Wyle Oom Willem kan tereg beskou word as een van die grondleggers van die opvoedingswese op Heidelberg. Sy belangstelling in onderwyssake het altyd voorgeduur en hy het altyd sy plig op Skoolrade en Skoolkommissies nagekom.


OPENBARE LEWE
In die openbare lewe het oom Willem steeds ‘n belangrike rol gespeel. As lid van die Het Volk en later van die Suid-Afrikaanse Party het hy Heidelberg vanaf 1910 tot 1924 in die Volksraad verteenwoordig. Hy was vir jare Hoofbestuurslid van die Verenigde Party. Die oorledene was ‘n getroue volgeling en boesemvriend van wyle genl. Botha. As ‘n ondersteuner van genl.

Smuts het hy onskatbare dienste aan die Suid-Afrikaanse en die Verenigde Party bewys. Die laaste publieke funksie wat Oom Willem bygewoon het, was toe hy onlangs by die onthulling van die Botha Standbeeld aanwesig was. ‘n Vriend vertel dat oom Willem se oë vol trane was toe eersgenoemde hom gelukgewens het met die eer wat aan s you vriend bewys word.


Maar nie alleenlik in die politieke en opvoedingswêreld het Oom Willem ‘n groot rol gespeel vir ‘n groot aantal jare sy Kerk as diaken en ouderling gedien. As weldoener aan armes en behoeftiges, asook aan verdienstelike liggame en organisasies, kan Oom Willem nooit hoog genoeg aangeprys word nie.                                      (Source: Article in the local newspaper after his death)

bottom of page